Boogskutter

Vlak 1

 

Bevorder na: Grootboogman 

Word bevorder van: Boer

LP: 33  Koste: 15  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 39

Vermoëns:

Die gebruik van boogskiet om dinge anders as wild te skiet is al bekend sedert dit begin het en is boogskutters sedert menseheugenis 'n onmisbare element in oorlogvoering. Boogskutters is gewoonlik van nederige afkoms en kom uit die gewone mense of soms houtkappers en is redelik vaardig met beide 'n boog en 'n kort swaard en word algemeen op 'n slagveld aangetref.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 6-2 nabygeveg  
boog steek 6-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Terug na begin