Bandiet

Vlak 2

 

Bevorder na:

Word bevorder van: Uitvaagsel

LP: 50  Koste: 23  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Bandiete is 'n mengelmoes van manne waarvan die meeste maar 'n twyfelagtige agtergrond het. Hulle is die krag van enige georganieseerde groep kriminele en al is hulle ongekunsteld en nie baie intelligent nie, is hulle baie goed daarmee om hulle slagoffers te moker tot oorgawe. Soos enige soort skelm, is hulle nie daarmee gediend om in die helder daglig te veg nie, aangesien hulle daaraan gewoond is om snags te werk.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
knuppel impak 8-4 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Terug na begin